Stories
Huldeblyk aan Ben van Rhyn
Die huldeblyk wat mnr Van der Walt by Ben se troosdiens gelewer hetBoodskap van Klaus Linow oor Proppies Steyn
Baie dankie aan mnr Klaus Linow vir sy e-pos oor sy besoek aan mnr "Proppies" Steyn. Ons waardeer enige terugvoering oor ons onderwysers wat so 'n belangrike rol in ons lewens gespeel het.Antoinette (Pretorius) Badenhorst (10A) Reünie in perspektief
Tieners is of skaam of voor op die wa of loop rond met ‘n bravade; regtig of ’n front.Marianna Brand St 10A - Herinneringe
Vir menig een van ons was dit ‘n verskrikking om Boelina se pad te kruis en het ons maar probeer om draaie om haar te loop.Neels Coetzee - WHS
Dis 1970 en ons stap WHS in grootoog van banggeit en verwondergeit.Sam van den Berg 10F - Stokkiesdraai
Ek kan nie regtig onthou of dit in st 9 of 10 was nie, maar op ‘n dag besluit ek en Poon (Koos Nel) dat ons ‘n blaaskansie van skool nodig het.Cobus Oosthuizen 10F - Die Lelike Ding
Verskeie onlangse mini reünies, kuiergeleenthede en “Facebook” het bygedra om ons 1974 matrieks weer aan gebeurtenisse, staaltjies en verhaaltjies van 1970 (Standerd 6) tot 1974 te herinner.Cobus Oosthuizen 10F - 'n Skoolhoof se Speserye
Tydens die pioniersjare in Suidwes was ‘n skoolhoof se “spyskaart” soms gegeur met allerhande speserye – ‘n welkome afwisseling in die eentonige sleur van administratiewe pligte.Neels Coetzee - Onderwysers!!!! Ook maar gevoelloos
Ek sit en kyk vir my hande terwyl ek so tik. Ek weet nie of jy kan onthou nie - ons het eksperimente (ek dink) in Biologie gedoen oor proteïne.Marius van Niekerk - Boel Dreyer
Ek onthou meneer Boel Dreyer het altyd ‘n paar eienaardigdhede gehad wat ons seuns groot vermaak kon verskaf. Natuurlik sonder sy medewete.Rikus Burger - 10E - - Die Sangklas
Ek het op n stadium, (st9 of matriek-kan nou nie onthou watter jaar) altyd musiekles gehad net voor Engels - en keer op keer laat gekom vir Miss Meyer (Miss "Marve," soos Ben en Dan en andere haar genoem het!) se klas.Gert Kruger - Frau Bischoff
Frau Bischoff was alombekend in WHS dat sy nie nonsens vat in haar Duitse klasse nie. Daarom was baie, of moet ek se feitlik almal, maar baie skrikkerig vir haar.